Boerumoer Roekeloos Die verteller in hierdie verhale, Oom Gysbert, se stories speel af op plase en dorpe in die Karoo. Die skrywer skep spanning met ingehoue humor en die verhale eindig dikwels op verassende wyse. Hy vertel van die eenvoudige Boggie wat in die hospitaal begin boer het sodat hy vroegtydig weet wanneer die volgende …
