Boerumoer

Boerumoer

Roekeloos

Die verteller in hierdie verhale, Oom Gysbert, se stories speel af op plase en dorpe in die Karoo.

Die skrywer skep spanning met ingehoue humor en die verhale eindig dikwels op verassende wyse. Hy vertel van die eenvoudige Boggie wat in die hospitaal begin boer het sodat hy vroegtydig weet wanneer die volgende begrafnis gaan plaasvind.

Dan is daar ook die suinige tant Geesie wat haar suiker in die vallei van ‘n duisend heuwels van haar boesem bewaar. En die dag van die mampoernagmaal.

Skrywer: Sarel Pieterse
Kategorie: Kortverhale
ISBN: 9780798152433
Prys: ongeveer R 160.00
Formaat: Sagteband, 160pp

(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)

Boerumoer
Boerumoer

Lewer kommentaar

Leave a Reply