Wanneer die bydraes van die twintigste eeu se wetenskaplikes objektief opgeweeg word, sal die werk van Stephen Hawking groot geskryf staan in die annale van die wetenskap.
Sleutelwoord Argiewe:Stephen Hawking
God die skepper is afgedank
In sy nuwe boek argumenteer een van die wêreld se voorste teoretiese fisici, Stephen Hawking, dat geen god die heelal geskep het nie.
