Die projekbestuurder van die derdegenerasie-Subaru Forester, Kazuharu Ichikawa, en sy span was daarop uit om die aktiewe sowel as die dinamiese veiligheidstandaarde van die Forester te verbeter.
Sleutelwoord Argiewe:Subaru Forester
Die ware jakob
Subaru se Forester het ‘n splinternuwe ontwerprigting ingeslaan vir dié derdegenerasie-model wat in Julie 2008 in Suid-Afrika bekend gestel is: die ontwerp het op ‘n skoon vel papier begin en deel buiten sy onderstel-filosofie maar min met sy voorganger.
