Gedigte van Tertius Noordewindjie, wegsmytkindjie huilend na sy ma op soek maak toe die ruite Los hom buite Binne eet ons brood en snoek