Die nuwe Toyota Prius het pas sy eerste groot toekenning ontvang – die revolusionêre petrol/elektriese hibriedmotor is by die Tokio-Motorskou aangewys as Japan se Motor van die Jaar 2010.