Toyota onthul nuwe kompakte motor Toyota het ‘n konsepweergawe van die Etios, ‘n nuwe kompakte motor, by die 10de Auto Expo-motorskou in Delhi onthul.