Twilight Rhapsody, ‘n sewe-stuk orkes wat reeds die afgelope jaar groot sukses behaal met optredes by troues en ander funksies, maak op 24 Julie 2010 hul openbare buiging.