Klipgooi op astronomiese skaal Net oorkant die Vaalrivier naby Parys lê die aardbol se grootste meteoriet krater.