Die gewilde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer WG Nel is terug met ’n vars, maar diep nostalgiese enkelsnit, “Roadtrip”, wat onlangs vrygestel is.
Sleutelwoord Argiewe:WG Nel
WG Nel
WG Nel se reis as ‘n musikant het op die platteland begin met ‘n kitaar en ‘n droom.
