Inisiasie Aangesien die bedrywighede van inisiasieskole tradisioneel ´n groot geheim was, weet min mense vandag wat daar aangaan.