Kayla, die opkomende musikant en dogter van die bekende gospelsangeres, Benice Borman, is opgewonde om haar eerste enkelsnit, “Rooi Rok,” bekend te stel.
Sleutelwoord Argiewe:William Wolf
Vir ewig
William Wolf, die talentvolle Suid-Afrikaanse musikant, is opgewonde om sy nuutste liedjie, “Vir Ewig”, aan te kondig.