Youssou Ndour, ‘n bekende sanger van Senegal, het aangekondig dat hy gaan meeding tydens die presidensiële verkiesing in ‘n poging om die regerende Abdoulaye Wade te ontsetel.