An Audience with Pieter-Dirk Eish!

Pieter-Dirk Uys se jongste produksie laat die gehoor toe om te besluit hoe die vertoning gaan verloop. Hy het ‘n klomp dose op die verhoog … nee, nie politici nie, die soort van karton … waaruit die gehoor sy karakters kan kies. Hulle bepaal ook of dit ‘n drama of komedie gaan wees. In die proses word ‘n paar heilige koeie geslag en almal word deel van die orgie wat volg …

An Audience with Pieter-Dirk Eish! is by die Baxter in Rondebosch, Kaapstad, tot 17 November. Kaartjies is R140.

An Audience with Pieter-Dirk Eish!
An Audience with Pieter-Dirk Eish!

Lewer kommentaar

Leave a Reply