Annette Kellerman

Annette Kellerman was die eerste vrou om naak in ’n film te verskyn – A Daughter of the Gods in 1916.

Dié swemmer, aktrise en skrywer word ook erken as die uitvinder van gesinchroniseerde swem en een van die eerste vroue om ’n eenstuk swembroek te dra.

Annette Kellerman
Annette Kellerman

Sluit aan by die Gesprek

4 Kommentare

  1. Besoek gerus die volgende blad met bekende Suid Afrikaanse aktrises en sien hul optredes in ander filmproduksies. Geniet

Lewer kommentaar

Leave a Reply