Beethoven sou vanjaar 250 jaar oud gewees het. Nou bring die opwindende nuwe talent, Ben Pienaar, vir Ludwig – Beet, soos sy vriende hom noem – skitterend na die verhoog. Beet vier die lewe van dié boheemse musikale genie wat doof geraak het, op aangrypende wyse.

Debuut
Met Andre du Preez
Teks: Braam van der Vyver
Vervaardiger: Planet Blue
Taal: Afr
Geen o/14
Venue: Opskiet Teater
Datum en tyd: 27 April, 1, 2 en 3 Mei 15:00, 18:00, 19:00; 28, 29 en 30 April 18:00, 19:00, 20:00
Tydsduur: 45 min
Prys: R100

Suidoosterfees 2020

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar