Body Language

Die mal-trap Belgiese komediant Gaëtan Schmid is terug by die KKNK met sy nuwe een-man vertoning, Body Language.

Schmid het homself aan Suid-Afrikaanse gehore bewys met die wegholsukses van sy 2011 KKNK-produksie Rumpsteak. Dit het later uitverkoop in Kaapstad, asook by die Nationale Kunstefees in Grahamstad.

In Body Language verken Schmid die geheime van ons alledaagse gebare, want jou liggaam hou nooit op met praat nie …

Schmid se innemende persoonlikheid en skerp sin vir humor sal jou leer om jou oë oop te maak en te ‘luister’!

KKNK 2012

Baanbreek, Suid-Kaap College, Oudtshoorn
Donderdag 5 April – 12:00
Vrydag 6 April 10:00 & 20:00

Body Language
Body Language

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar