Op-en-Top

Andrew Buckland, die meester van fisiese teater, is verantwoordelik vir die regie van hierdie energieke produksie wat jonk en oud na hul asem sal laat snak.

Waar word die lyn tussen teater en realiteit getrek? Richard Antrobus en Tristan Jacobs, van Hats / Hoedens faam, draai die konvensie van teater op sy kop in hul produksie Op-en-Top. Die produksie toets die fisiese grense en verken die beperkinge van die menslike liggaam.

KKNK 2012

Baanbreek, Suid-Kaap College, Oudtshoorn
Donderdag: 5 April 10:00 & 20:00

Twitter: Volg #OpenTop
Richard Antrobus: @OddBodyTheatre
Tristan Jacobs: @TheatreWalker

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar