Bos

Tien tieners. In ’n bos. By ’n oorlewingskamp. Onder toesig van ’n paramilitêre instrukteur.

Spoke, hormone, groepsdruk en goggas. Hoe en waarmee oorleef mens dit? En hoe hou jy koers as jy nie weet waarheen jy wil gaan nie?

Met: Stian Bam, Craig Adriaanse, Du Toit Albertze, Arno Daiber, Annake Horn, Gavin Kruger, Thando Wambi, Duard Robbertse, Tamara Philisiwe Skiti, Wynand Victor en Jacques Crafford

Regie: Marthinus Basson

Teks: Malan Steyn

Vervaardiger: Hugo Theart / TEATERteater

KKNK 2012

90 minute
R85
Johnny Bischoff-saal, Oudtshoorn
31 Maart 20:30 1 April – 3 April 10:00

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar