Chris van Niekerk gevang met dagga

Chris van Niekerk stap toe met sy banksakkie vol twak in sy handbagasie die lughawe in.

Die Burger berig Van Niekerk is gevang met 0,015 gram dagga (waarde R100) op Bloemfontein se lughawe. Hy het die skulderkenningsboete betaal.

Van Niekerk se verweer was dat hy dit gebruik vir die verligting van pyn. Daar is glo ‘n senuwee wat in sy arm vasknyp. Sy dokter wou geen kommentaar lewer nie.

Die lesse wat mens hieruit kan leer?

  1. Moet nooit jou medikasie in jou handbagasie hou nie.
  2. Mens is geneig om les 1 te verontagsaam indien jy medikasie gebruik net voor jy die vliegtuig moet haal.

Lewer kommentaar

Leave a Reply