Op Clicks se webwerf sê dit meer as 44 miljoen mense wêreldwyd ly aan Alzheimer se siekte.

44 miljoen wereldwyd en 750 000 in Suid Afrika. Natuurlik is die getal dinamies en groei basies elke 4 sekondes met nog iemand wat vergeet hulle het al geëet en gerook en hulle pille gedrink. Nog iemand wat hulle kinders nie herken nie. Nog iemand wat vergeet om ‘n pantie aan te trek. Nog iemand wat lank nie meer nostalgies oor die verlede kan top nie.

Genre: Drama

Regie deur Liese Kuhn

Teks deur Liese Kuhn en Laura-Lee Mostert

Met Laura-Lee Mostert

Sketse deur Laura-Lee Mostert

17 tot 19 Januarie 2019, Alexander Bar, Café & Theatre, Kaapstad

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar