Dancers Love Dogs

Lede van verskeie dansgeselskappe gaan hul talent gratis ten toon stel ten bate van die sterilisering van diere in die Wes-Kaap. Dancers Love Dogs is by die Kunstekaap op 4 Oktober 2014.

Daar gaan ook ’n vertoning wees deur 25 gidshonde en hul eienaars.

Dancers Love Dogs
Dancers Love Dogs

Lewer kommentaar

Leave a Reply