David Bowie 1947 – 2016

David Bowie is vanoggend oorlede in die ouderdom van 69 jaar aan kanker.

“I don’t know where I’m going from here, but I promise it won’t be boring.” – David Bowie

Bowie is nie net een van die legendes van moderne musiek nie, maar ook iemand by wie jy kon leer oor die mag van die visuele en verskillende personas.

Sy laaste album, Blackstar, is Vrydag 8 Januarie 2016 vrygestel, op sy verjaarsdag.

David Bowie
David Bowie

Lewer kommentaar

Leave a Reply