#Woordfees Die disfunksionele en ongewone huisgesin as wegspringplek vir jou debuut

Dalena Theron (Huisies van papier) en Debbie Loots (Split) gesels met Madri Victor oor hulle debuutromans.

Split handel oor ’n gebroke huisgesin en die nuwe lewens wat hulle probeer bou met die stukke wat oorgebly het, en Huisies van papier vier die liefde en gesin in al sy kleurryke gedaantes.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 12 Maart 2016, 09:00

Woordfees 2016

Die disfunksionele en ongewone huisgesin as wegspringplek vir jou debuut,
Roekeloos,
11 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply