#Woordfees Die naweë van die Anglo-Boereoorlog en die rol van die Kaapse Rebelle

Dorothea van Zyl gesels met Bertus Steenkamp en Fransjohan Pretorius oor die naweë van die Anglo-Boereoorlog op die psige van Afrikaners, en die rol wat die Kaapse Rebelle gespeel het.

Argitek Andries Domburg praat ook oor die die Anglo-Boereoorlog monument by Laborie in die Paarl.

Genre: Skrywers
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R50 | R60 by die deur
Plek: HB Thom-Foyer, Stellenbosch
Datum: 11 Maart 2016, 10:30

Woordfees 2016

Die naweë van die Anglo-Boereoorlog en die rol van die Kaapse Rebelle,
Roekeloos,
11 Januarie 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply