Die 9de maand gaan oor verraad.

Vier jong mans deel ’n donker, pynlike geheim. Elkeen het ’n storie van sy eie, maar iets het gebeur by ’n after-party wat hulle liefs wil begrawe en vergeet. Maar hulle moet vir hul sondes betaal.

Hierdie stuk het by die 2019 Zabalaza Fees die toekennings vir Beste produksie en Beste ensemble gedeel.

Met: Earl Kruger, Jayd Sanderson, Yanick Sweers & Zinedine Manus

Vervaardig deur Lekker Jy Produksies
Tyron Zoutman en geselskap – Skrywers
Tyron Zoutman – Regie, tegniese versorging, kostuums
Jayd Sandorson – Klankbaan
Lesley Maasdorp – Verhoogbestuurder
Arne Bosman – Assistentverhoogbestuurder

Woordfees 2020

13 MAART 15:00 | 15 MAART 10:30
90 min | HS Lückhoff | Stellenbosch
R80 – R130 | R150 by die deur
Geen o/16 (T, N)

Lewer kommentaar

Leave a Reply