Die feëkoningin / The Fairy Queen
Kaapstad Opera, in samewerking met die US Musiekdepartement, voer Purcell se opera The Fairy Queen in Afrikaans uit.

Geniet vernuftige keurspele van klassieke melodieë deur Rachmaninof (o.a. sy Tweede klavierkonsert, Paganini-variasies en Preludes) en Ravel (o.a. Bolero en La Valse) asook treffers deur
The Rolling Stones en Afrikaanse Rock in my taal-sterre soos Laurika Rauch, Amanda Strydom, Coenie de Villiers, Johannes Kerkorrel en Koos du Plessis.

Die kombinasie van meesterlike klavierspel en meesleurende melodieë is heerlike luistergenot.

Met: Tinta Barocca en studente van die Musiekdepartement

Regisseur: Alan Swerdlow

Genre: Opera
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R100 – R300 | R120 – R350 by deur
Plek: Spier Amfiteater, Stellenbosch
Datum: 3 -5 Maart 20:30
Woordfees 2018


Die feëkoningin / The Fairy Queen

Die feëkoningin / The Fairy Queen


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar