2016 het nou al ‘n dekade gesien.
As jong akrise het sy begin en jaar na haar ‘n nuwe deuntjie probeer sing.
‘n Skoon, komiese eenvrouvertoning deur Loané Burger.
Al die “crowd favourites” van haar vertonings oor die 10 jaar vir jou om te sien.
5 Junie, 19h00
Drostdy Teater, Stellenbosch

