Dirty Dancing

Dirty Dancing, ‘n weergalose lewende ondervinding, ontplof met kloppende musiek, passievolle romanse en sensasionele danse op die verhoog van die Kunstekaap Operahuis. Die stuk is deur miljoene mense dwarsoor die wêreld gesien en vertel die klassieke verhaal van Baby en Johnny, twee vurige onafhanklike jong geeste uit verskillende wêrelde, wat saamkom in die mees uitdagende en triomfantlike somer van hulle lewens.

Kaartjies wissel van R100 to R400.

Lewer kommentaar

Leave a Reply