Die riel van hiphop
Dis ’n land van kleur en klank. ’n Land van hoogmoed en drank.
Dis ’n land van kleur en klank. ’n Land van hoogmoed en drank.
’n Land anderkant die reënboog, duskant Mandela se graf, af in Gupta-straat, verby die sjebien tot in Madonsela se aftreeoord.
Ná hul groot sukses met Verplaas in 2016 is die Edna’s terug met skerp sosiale satire en oorspronklike liedjies.
Geen heilige koeie wei hier nie.
Met: Anja van den Berg
Teks: Anja van der Berg en Madelein Joubert
Kostuums: Lena-Lisa Retief
Vervaardiger: Die Edna’s
Genre: Kabaret
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R90 | R100 by die deur
Plek: HB Thom-laboratorium, Stellenbosch
Datum: 4 Maart 11:00 en 15:00
Woordfees 2018
Dis ’n land
Dis ’n land
Roekeloos
2.5