Draaijakkalse!

’n Splinternuwe klug oor sport en sports deur Nico Luwes.

Jou kêrel is rugbymal. Jy hou van ballet. Nie een is al uitgejag met die liefde saam nie. Hier kom sports van ’n ander water.

Met Dirk Gouws en Lindy-Lee Kleynhans.
Ondersteun deur Het Jan Marais Nationale Fonds.
Première.
Aanspraakmaker op die AngloGold Ashant / Aardklop-Smeltkroesprys.
kykNET Gimmies – 40 min. – R75.
28 September – 2 Oktober

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar