Aletta Francina se splinternuwe stand-up komedie show, Effens Anders, bied ’n komiese en eerlike blik op haar huidige lewe – met al die snaakse, aweregse en downright bizarre dinge wat daarmee saamkom. Soos altyd bring sy haar skerp humorsin en natuurlike aanvoeling vir storievertelling, en laat jou skater van die lag met haar unieke uitkyk op die wêreld.

Kom lag saam en ontmoet die vrou met die mooiste kuite in die land – want met Aletta is niks ooit heeltemal normaal nie… dit’s altyd Effens Anders!

Aletta Francina in Effens Anders by Die Boer teater in Durbanville op 10 April en 7 Mei

Kaartjies kos R220 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Aletta Francina in Effens anders
Aletta Francina in Effens anders

Lewer kommentaar

Leave a Reply