Isadora Duncan (1877 – 1927) was ’n Amerikaanse danseres wat met groot lof regdeur Europa opgetree het.

Sy is oorlede toe haar nek gebreek is deur haar serp. Haar lang serp het aan die wiel gehak van ’n motor waarin sy gery het.

Isadora Duncan
Isadora Duncan

Lewer kommentaar

Leave a Reply