Rooinerina / Guernseylelie

Nerine sarniensis

Die rooinerina kry se alternatiewe naam kom van die eiland Guernsey, waar dit natuurlik voorkom. In Suid-Afrika vind jy dit in die Suidwes-Kaap.

Dit is die kleurrykste van die genus met skarlakenrooi blomme wat in die herfs verskyn. Die plante moet slegs water kry wanneer die loof groei.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply