KKNK begin

Blou uur
Blou uur

Vanjaar se KKNK het pas ‘n aanvang geneem op Oudtshoorn. Op die foto bo is ‘n toneel uit Blou uur, ‘n grensverskuiwende drama wat deel is van 2009 se teateraanbod.

Die eerste toneelstuk wat vanjaar is Journey to Kannaland wat om 09h00 begin in Tom’s Teater.

Lewer kommentaar

Leave a Reply