Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) gaan ‘n multimiljoen borgskap van Absa ontvang. Dit sal die grootste kunsborgskap in Suid-Afrika wees.
Absa is die afgelope vyf jaar die naamborg van die KKNK.