Roekeloos,
20 Maart.
Coceka (Sive Gubanxa) se ouers is Xhosa, maar sy is Engels grootgemaak en werk aan ’n tesis oor Victoriaanse letterkunde.
Die verskyning van koningin Victoria, Cecil John Rhodes en Sol Plaatje lei tot ’n interessante botsing tussen hede en verlede.
Met: Sive Gubanxa, Alex McCarthy, Jason Jacobs, Kathleen Stephens en Callum Tilbury
Teks: Alex McCarthy en Callum Tilbury
Regie: Koleka Patuma
Ontwerpers: Jason Jacobs en Kathleen Stephens
Vervaardiger: The Papercut Collective
Genre: Drama
Taal: English & Xhosa
Ouderdomsbeperking: Geen 0/14 jaar
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R 60
Plek: Grieselsaal, Oudtshoorn
Datum: Tye: 6 April: 10:00; 7 April: 14:00; 8 April: 18:00; 9 April: 10:00; 10 April: 14:00