Lolly
Lolly is ’n lewendige pop.

Sy is alles wat jy ooit sal begeer, alles wat elke televisieprogram jou oortuig jy verdien.

Mans, sy is elke skoolmeisiefantasie wat jy al gehad het, elke laatnagprogram.

Dames, sy is elke beeld wat jy nastreef, elke stoute gedagte waaroor jy al gebloos het.

Almal anders: Jammer, die media het nog nie heeltemal by julle uitgekom nie, maar Lolly mag dalk.

Vergesel Lolly soos sy jou deur ’n wêreld van plesier begelei en nuttige wenke en insig deel deur middel van haar maklik-om-te-volg-YouTube-handleidings.

Mans, kyk hoe ’n kenner jou vrou leer wat jy nodig het.

Dames, leer alles wat jy nodig het om jou man se fantasieë ’n werklikheid te maak.

Almal anders: Jy sal sekerlik iets bevredigend hieruit vind.

* Debuut *

Met: Ameera Conrad

Regie: Dara Beth

Teks: Ameera Conrad en Dara Beth
Vervaardiger: The Furies Co-Op

Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: geen o/18 jaar
Tydsduur: 20 minute
Kaartjies: R20
Plek: Voor die Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
Datum: 29 Maart – 4 April 2018
KKNK 2018


Lolly

Lolly


2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar