Marc Lottering begin April met ‘n splinternuwe solostuk getiteld I Don’t Work on Sundays. Hy het skaars asem geskep na sy rol in David Kramer se Some like It Vrot waarvoor hy ‘n Fleur du Cap-nominasie ontvang het.

I Don’t Work on Sundays is van 3 tot 21 April om 20h15 by die Baxter in Rondebosch, Kaapstad. Dit is nie geskik vir kinders nie.
Kaartjies kos tussen R80 en R100.
