Ou blare

Drie jarelange vriendinne kom bymekaar om te herlaai. Hulle is dapper, eksentriek en boonop vies. In dié gesinskomedie gaan die maskers waai en word ’n fakkel gedra vir vroue van ’n sekere ouderdom.

Met: Elsabé Daneel, Susanne Beyers en Joanie Combrink

Teks en regie: Leon Kruger

Vervaardiger: Elsabé Daneel Produksies BK

KKNK 2012

Afrikaans, Gesin
70 minute
R100
kykNET Hoërskoolsaal, Oudtshoorn
31 Maart 10:00 1 April 20:00 2 April 14:00 3 April 14:00

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar