Mark Banks en The Joburg Comedy Cartel span saam vir een aand in die Foxwood-teater in Houghton, Johannesburg.
The Joburg Comedy Cartel is maandeliks in dié teater te sien. Monique Nortje is ook op 7 September in die Foxwood, saam met die kartel-lede; Alyn Adams en Shaun Wewege.
Kaartjies kos R120 en kan bespreek word by 011 486 0935 of admin.@foxwood.co.za .

Discover more from Roekeloos.co.za
Subscribe to get the latest posts sent to your email.
