Roekeloos
12 Junie
Cooking with Elisa is ’n Argentynse stuk wat al met groot sukses regoor die wêreld getoer het.
Die fokus van die storie is twee vroue wat elke dag moet swoeg om Franse lekkernye te kook vir die veeleisende Madame en Monsieur van die huishouding. Soos hulle al wat ’n dier pluk, sny, breek, kerf, kap, braai, kook en bloei , ontwikkel daar ’n magstryd tussen die dominerende kok haar naïewe plattelandse hulp.
Met: Judy Ditchfield & Lurdes Laice
Regisseur: Princess Zinzi Mhlongo
Teks: Lucía Laragione
Vertaling: Clara Tilve
Vervaardiger: Nikki Froneman
Stel- en kostuumontwerp: Noluthando Lobese
Beligting: Mandla Mtshali
Verhoogbestuurder: Anton Walters
Genre: Drama
Plek: Hangar, Grahamstad
Ouderdomsbeperking: Geen o/14 jaar
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R65
Datum: 6 Julie 12h00, 7 Julie 12h00 & 17h00, 8 Julie 14h30 & 19h00
