#NAF Protest

Protest
Roekeloos
2 Junie

Protest speel af in ’n munisipale distrik in Mpumalanga.

Mpumelelo Grootboom se nuwe drama fokus op opstande oor dienslewering in gemeenskappe sonder ’n stem.

Die stuk kyk ondermeer daarna hoekom Suid-Afrikaners so gou is om hulle na geweld te wend om probleme op te los.

Met: Desmond Dube, Bongani Masango, Madge Ntamo, Kedibone Tholo, Pulane Jantjies, Melissa Matshikiza, Mlamla Yiso
Regie en teks: Mpumelelo Grootboom
Stelontwerp: Wilhelm Disbergen
Beligting: Declan Randal
Verhoogbestuurder: Irene Mathe

Genre: Drama
Ouderdomsbeperking: OT 14 jaar
Plek: Graeme College-teater, Grahamstad
Datum: 8 Julie 14h00 & 19h00, 10 Julie 14h00 & 19h00
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R65

Nasionale Kunstefees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar