#NAF16 The Inconvenience of Wings

Lara Foot se jongste stuk handel oor vriendskap, wanaanpassing, verslawing en engele.

Wie beter om die bipolêre Sara te speel as die briljante Jennifer Steyn. Sara is kompulsief, lewendig en haat vrouens wat weet hoe om kolwyntjies te bak. Haar man (Andrew Buckland) is daarop uit om ’n kuur vir haar toestand te vind, terwyl Professor James (Mncedisi Shabangu) hom probeer red van homself.

Die stuk is gebaseer op Abraham J Twerski se boek Addictive Thinking.

* Debuut *

Met: Jennifer Steyn, Andrew Buckland en Mncedisi Shabangu

Regisseur: Lara Foot

Stelontwerp: Patrick Cutis
Beligting: Mannie Manim

Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 1 uur 30 minute
Kaartjies: R70
Plek: Rhodes-teater, Grahamstad
Datum: 3-5 Julie 2016

Nasionale Kunstefees 2016

The Inconvenience of Wings
#NAF16 The Inconvenience of Wings


2

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar