The Things You left Behind is nie ‘n liefdesverhaal nie. Dit is die storie agter die liefdesverhaal. Die hartseerstories wat alle betrokke partye raak.
Die stuk bestaan uit vyf monoloë, soms snaaks, soms ontroerend, tog erg menslik. ‘n Kykie na die verbrokkeling van verhoudings.
Met: Jason Potgieter en Alicia McCormick
Regisseur: Kim Kerfoot
Teks: Jason Potgieter
Princess Alice Saal, Grahastad
Tot 6 Julie
Tydsduur: 55 minute
Ouderdomsbeperking: 13 jaar
Kaartjies: R60

Lewer kommentaar