’n Donker komedie/drama oor ’n groep mense van verskillende rasse en die dilemma van nie-rassigheid en politieke korrektheid as ’n sosiale masker.
Met: David Viviers, Emma Kotze & Kathleen Stephens
Regie & teks: Wynne Bredenkamp
Vervaardiger: Wynne Bredenkamp & Emma Kotze
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Tydsduur: 55 minute
Kaartjies: R55 & R50
Plek: Princes Alice Hall, Grahamstad
Datum: 2 – 11 Julie
Couch,
Roekeloos,
4 Julie 2015.
