Die lewe van ’n jong gay man deur die oë van ses karakters.
’n Traumatiese gebeurtenis laat almal opnuut oor die lewe besin.
Met: Stefan Erasmus & Jason Jacobs
Regie en teks: Philip Rademeyer
Vervaardiger: Rust Co-Operative
Genre: Drama
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R60 & R54
Plek: Princes Alice Hall, Grahamstad
Datum: 2 – 11 Julie
Ashes,
Roekeloos,
4 Julie 2015.
Lewer kommentaar