As die dans oor is bly net die afval oor – kostuums, die stel en die vae herinneringe aan die dans.
Hierdie stuk gaan haal die danse uit die verlede en herskep dit in die hede.
Met: Alan Parker
Choreografie: Alan Parker
Genre: Fisiese teater
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen persone /13 jaar
Tydsduur: 45 minute
Kaartjies: R50 & R45
Plek: PJ’s, Grahamstad
Datum: 3 – 6 Julie
Detritus for one,
Roekeloos,
30 Junie 2015.
