#NAF2015 Not Just Another Night At The Opera

’n Getroude paartjie voel die druk van die lewe en dink terug aan die verlede en wat die toekoms inhou.

As jy nie goed vertroud is met opera nie is hierdie net die regte stuk om mee te begin.

Met: Herman Theron, Violina Anguelov en Samantha Riedel.

Genre: Opera
Taal: Veeltalig
Ouderdomsbeperking: Geen o/12 jaar
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R 65 & R 70
Plek: Rhodes Kapel, Grahamstad
Datum: 9 & 11 Julie 2015

Not Just Another Night At The Opera,
Roekeloos,
16 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply