New Stages Festival 2013

Die Playhouse Company bied hierdie maand ‘n teaterfees aan by The Playhouse in Durban.

Die feeprogam is daarop gemik om te fokus op Suid-Afrikaanse produksies wat vermaak, kreatief en oorspronklik is en jou laat dink.

Die hoofproduksie by die fees is die bekroonde Brothers in Blood. Ander produksies is Culture Clash en die energieke World’s Apart.

Die fees is vanaf 16 tot 25 Mei.

World’s Apart
World’s Apart

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply